3-Stuk Glas Houer Stel – Suiker, Koffie & Tee
R299,00
’n Elegante 3‑stuk stel van voedsel‑veilige glas houers met Afrikaanse woorde (Suiker, Koffie, Tee), in ’n klassieke plaasstyl ontwerp – perfek as geskenk of vir ’n stylvolle georganiseerde kombuis.
Gee jou kombuis ’n plaasstyl en tydlose aanslag met hierdie 3-stuk glas houer stel. Die stel bestaan uit drie houers met die woorde Suiker, Koffie en Tee – ’n pragtige en praktiese toevoeging tot enige kombuis of spens.
Elke houer is gemaak van voedselveilige glas wat maklik is om skoon te hou.
Hoofkenmerke:
-
700ml kapasiteit – perfek vir jou daaglikse voorraad soos suiker, koffie en tee.
-
Volledig handgeverf – elke houer is uniek en bring ’n landelike, stylvolle gevoel.
-
Voedselveilige glas – maklik om skoon te hou en veilig vir jou kombuis.
-
Dekoratiewe én praktiese ontwerp – ideaal as geskenk of vir ’n mooi, georganiseerde spens.
Hierdie stel kombineer funksionaliteit met vakmanskap en plaasstyl sjarme – ’n pragtige manier om jou kombuis se karakter uit te lig.
| Weight | 1,8 kg |
|---|---|
| Dimensions | 39 × 12 × 12 cm |
| Colour | Linen White, Aged Grey, Serenity Blue, Black Abyss, Dazzle Red |






Reviews